Related Articles

6 Comments

  1. 1

    Pauline Wilkens

    Can we save another life? Little PJ Steyn born 30 June at 28 weeks at Montana Hospital is on life support and doing well. Now Medical has run out and the hospital wants to turn off the life support!!!!!! help. Please contact me at 0799185494 for details. thank you

  2. 2

    Annetteharris79

    Kom ons help asb baba PJ ons is n hele paar mense wat help met die brodcast van bbm, sms, whatsApp boodskappe maar ons het jul hulp nodig asb die Sms help ook van Anthony en ons nodig meer soos ;acaranda se Angels julle sal n verskil ook maak. Ons kan dit doen

  3. 3

    CHRISTA KRUGER

    kan good morning angels ons asb help met my ou moedertjie van 74jr, sy is in AUG 2010 gediagnoseer met n’ maglinant melanoma (tumor) in haar linker oog, ons was toe by Gen-health mediese fonds, sy is na Groote Schuur hosp verwys vir spesiale behandeling, nl. plaak terapie(bestraling v.d oog.) ons het magtiging gekry vir al die behandelings en prosedure, maar die fonds het direk daarna gelikwideer, sodoende betaal ons nou nog af aan die rekenings, in Nov 2012 het ons die slegte nuus ontvang, dat die melanoom na haar lewer versprei het, (lewerkanker staduin 4, terminaal), en ons kan net nie voorbly met al die rekenings wat nou instroom nie, die mediesefonds is al klaar met X-strale uitgeput, asg v n’ breinscan. sy kry maar n’ klein pensioen en kan nie dit bybring nie, ek werk self nie agv epelepsie, baie dankie vir die wonderlike werk wat jul vir die land en sy mense doen. GOD seen jul almal.

  4. 4

    Gwen

    Goeie more ek wil graag hoor of iemand my skoonsuster kan help met R5000-00. Sy moet vir ‘n knieg operasie gan (albei). Sy het ‘n geskiedinis van bloed klonte en die dr’s is bang daarvoor. Sy moet ‘n week voor die operasie op geneem word sodat hulle ‘n sif kan insit om te verhoed dat ‘n klont deur die longe of hart kan gaan. Die dr se haar een been is vort hy kan nie dit te lang uitstel nie. Sy benodig nou die geld vir doktors. sal dit hoog op prys stelas iemand kan help.

  5. 5

    Twanette de jager

    Thage has been diagnosed today with stage 4 lymphoma cancer, he will begin aggresive chemo on monday. Doctors say we are looking at minimum 8 months chemo.
     
    We would like to ask that everyone passes this email on as we pray for God to heal him and carry him through this difficult time.
     
    We would also appreciate it if anyone who wants to help, could please assist us in his medical bills even R10 donation would be greatly appreciated as the money we have we are using towards petrol everyday from krugersdorp to Jhb Gen and food for the household.
     
    At this stage his bill is R1500.00.
    Everyday in hospital we need to pay R75
    Every time he goes to theater we need to pay extra.
     
    Current balance R1500
    Estimated costs for daily bill over 8 month period without theater costs is R18 000
     
    If anyone would like to help please sms or phone us for bank details.
     
    We thank you for all your prayers.
     
    Kind regards.
    Herman (Dad) 083 289 5692
    Cherise (Mom) 073 469 8900

  6. 6

    Anonymous

    Belinda

    jhalgryn@vodamail.co.za

    Naand julle

    Ek wil hoor of dit asb moontlik is vir Good Morning Angels om my ma te kan help.

    My suster Addel wat na my ouers omsien het my vandag laat weet dat my ma Osteoporose het en dat hulle niks vir haar meer kan doen nie en dat sy nou in ‘n rystoel moet sit want haar rug, bene en heupe kan die nie meer dopen vir haar, maar ook bygese dis die provinsiale hospitaal Die vorige keer wou hulle haar glad nie help nie en sê daar is nie geld om haar te stuur vir plate of so nie, maar vandag toe my suster my ma weer by die hospitaal gehad het, sê hulle net hulle kan niks meer doen nie.

    Ek glo en vertrou dat daar iemand is wat my ma asb kan help sodat sy sonder pyn kan wees want sy het elke dag van haar lewe pyn en dan is dit so seer dat sy huil soos ‘n klein babatjie ek kry haar so jammer en is so vêr van haar maar het ook nie die finansies om haar te kan help nie. Kan julle asb help. Die Here sal jul seën vir al jul goedheid.

    Hier is hul nommers as jul hul kan kontak asb
    My suster Addel 083 696 2325
    My ma Hester 073 221 8867

Comments are closed.

Copyright © 2015 The Media Online. All rights reserved. Part of Wag the Dog Publishers